My words: My best weapon and tool

My woorde, my beste wapen en gereedskap.

Ek wil begin by my woorde, want dit is my kosbaarste besitting.

I want to start off with my words, because they are my most precious possession.

Ek is so dankbaar daarvoor dat ek nou kan spel en skryf, want dit maak dat ek my mooi woorde kan deel met ander mense. Ek verstaan dat daar ander mense is wat ook mooi woorde het, maar wat my woorde so spesiaal maak is dat ek nie ‘n stem het nie en dat my lyf nie saam met my brein werk nie. So, ek lyk baie dom en onbeholpe, maar ek het hierdie mooi woorde in my kop wat myself verbaas as hulle uitkom op papier.

I am so thankful for being able to spell and write now, because of that, I can share my beautiful words with other people. I understand that there are other people with beautiful words as well, but what makes my words so beautiful is that I do not have a voice and my brain does not work well with my body. So, I look very stupid and incompetent, but I have these beautiful words in my head which surprises even myself when they appear on paper.

Ander mense sukkel om my mooi woorde te versoen met dit wat hulle sien van my lyf en dit het my eers vies gemaak, maar nou is ek bly daaroor. My mamma help my om met ander mense te praat en hulle sien dan dat ek kan praat al het ek nie ‘n stem nie en ek het mooi woorde, al lyk ek soos ek lyk.

Other people struggle to reconcile how I look, with the beautiful words I have. It upset me initially, but now I am glad about it. My mom helps me to communicate with other people and then they realise that I can talk, even though I do not have a voice and that I have beautiful words, even though I look the way I do.

My woorde is my beste “tool” om die wêreld te vertel van my outisme en om met maats wat soos ek is te help om ook hulle woorde uit hulle dom en deurmekaar lywe te laat kry. Ek is baie dankbaar vir my mamma, want sy is ‘n baie goeie kommunikasie en regulerings vennoot (CRP) vir my. Ek wens my maats wat soos ek is het ook sulke goeie CRP’s sodat hulle ook gehoor kan word.

My words are my best tool to tell the world about my autism and to help my friends, who are the same as me, to get their words out of their stupid and dysregulated bodies. I am very grateful for my mom, because she is a very good Communication and Regulation Partner (CRP) to me. I whish all my friends, who are like me, can also have such good CRP’s for them to be able to be heard as well.

My woorde is ook my sterkste wapen teen my eie mooi gemoed se donker dae, want as ek enigsins moed verloor oor ek so sukkel met my lyf, sal my woorde altyd die ligpunt wees waaraan ek vashou en wat my so baie help dat ek nie mistroostig raak oor my lyf wat my soms so kwaad maak nie.

My words are also my strongest weapon against my own mind’s dark days. When I feel like losing hope because I struggle so much with my body, my words will always be the ray of light which I can hold on to and which keeps  me from not getting to despondent about my body which makes me so angry sometimes.

One thought on “My words: My best weapon and tool

  1. I am so glad I read this. Very strong post. Hi there. I wanted to invite you to stop by my blog. I share stories from my book The Driveway Rules. These are my memoirs detailing what is has been like dealing with life and love while having undiagnosed Asperger’s syndrome. Hope to see you there!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: