Lockdown in the middle of the year feels like Christmas to me. It also reminds me about my own lockdown when I could not communicate.
Tag Archives: alternative communication
My most beautifull beautifull year: 2019
My mooiste mooiste mooi jaar was 2019 Scroll down for English version (after Afrikaans on page). My stem is steeds doodstil, maar my woorde trek oor die wêreld heen. Dit is my mooiste droom wat waar geword het met my blogskrywery. My stem was nog altyd stil en my woorde was my geheim wat netContinue reading “My most beautifull beautifull year: 2019”
What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie
My hart raak seer as ek hieroor praat, want my ouers het baie tyd en geld gemors. My blogpost gaan nie oor wie se skuld dit was nie, maar vir ander om gehelp te word uit die foute wat in my lewe gemaak is. “Outisme is nie die einde van die wêreld nie, ek gaanContinue reading “What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie”
My mamma # My mommy
My mamma is my grootste ondersteuner. Sy is die een wat my elke dag help om te kan praat. Mamma is my mooiste mamma. My pa is baie gelukkig om haar as vrou te hê. Mamma is so anders as ander mammas wat net mooi lief is vir hul kinders, want mamma is ook myContinue reading “My mamma # My mommy”