My most beautifull beautifull year: 2019

My mooiste mooiste mooi jaar was 2019 Scroll down for English version (after Afrikaans on page). My stem is steeds doodstil, maar my woorde trek oor die wêreld heen. Dit is my mooiste droom wat waar geword het met my blogskrywery. My stem was nog altyd stil en my woorde was my geheim wat netContinue reading “My most beautifull beautifull year: 2019”

What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie

My hart raak seer as  ek hieroor praat, want my ouers het baie tyd en geld gemors. My blogpost gaan nie oor wie se skuld dit was nie, maar vir ander om gehelp te word uit die foute wat in my lewe gemaak is.  “Outisme is nie die einde van die wêreld nie,  ek gaanContinue reading “What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie”