What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie

My hart raak seer as  ek hieroor praat, want my ouers het baie tyd en geld gemors. My blogpost gaan nie oor wie se skuld dit was nie, maar vir ander om gehelp te word uit die foute wat in my lewe gemaak is.  “Outisme is nie die einde van die wêreld nie,  ek gaanContinue reading “What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie”