My most beautifull beautifull year: 2019

My mooiste mooiste mooi jaar was 2019 Scroll down for English version (after Afrikaans on page). My stem is steeds doodstil, maar my woorde trek oor die wêreld heen. Dit is my mooiste droom wat waar geword het met my blogskrywery. My stem was nog altyd stil en my woorde was my geheim wat netContinue reading “My most beautifull beautifull year: 2019”

What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie

My hart raak seer as  ek hieroor praat, want my ouers het baie tyd en geld gemors. My blogpost gaan nie oor wie se skuld dit was nie, maar vir ander om gehelp te word uit die foute wat in my lewe gemaak is.  “Outisme is nie die einde van die wêreld nie,  ek gaanContinue reading “What I would have told my parents before I could communicate # Wat ek vir my ouers sou sê toe ek nog nie kon praat nie”

Wie ek is en hoe ek praat Who I am and how I speak

My mamma is my woorde se stem, want ek is al 13 jaar oud maar kan nie praat nie. Tog het ek baie woorde in my kop wat ek graag met julle wil deel oor my lewe as ‘n outistiese seun. Daarom moet ek met my mamma se hulp vir julle skryf of spel opContinue reading “Wie ek is en hoe ek praat Who I am and how I speak”

Introduce Yourself (Example Post)

This is an example post, originally published as part of Blogging University. Enroll in one of our ten programs, and start your blog right. You’re going to publish a post today. Don’t worry about how your blog looks. Don’t worry if you haven’t given it a name yet, or you’re feeling overwhelmed. Just click theContinue reading “Introduce Yourself (Example Post)”