I am free (1)

Acceptance, the key out of my prison. PART 1 (OF 4) This is a translation of the original blog written in Afrikaans. Anxiety is no longer my prison. Anxiety has always been my biggest enemy. He is no more. My anxiety about my inability to show that I am a human being, with a brainContinue reading “I am free (1)”

EK IS VRY (1)

Angs is nie meer my tronk nie. Ek was ‘n slaaf van vrees. My aanvaarding van myself was ‘n belangrike stap op hierdie pad na Vryheid. My hart is rustig oor my verlede en my pad vorentoe.

A lot has changed since I can communicate.

April 2022 Please note: I am still non-speaking. Here follows a translation of a blog originally written in Afrikaans by Nicolaas This holiday was all so different from what it was in the years I couldn’t communicate that it’s hard for me to believe that this is not just a beautiful dream I’m living. BeingContinue reading “A lot has changed since I can communicate.”

MY WOORDE IS MOOI

My woorde was nog altyd in my kop, maar dit was oor ons S2C begin gebruik het, dat almal nou weet van my woorde wat nie by my mond kan uitkom nie. Dit wat my lewe was voor my woorde kon uitkom, kan ons nie ‘n lewe noem nie. Dit was so sleg dat my woorde nie genoeg is om daarvan te vertel nie.
Om te sê dat my lewe nou beter geraak het sedert ek kan kommunikeer, is nie reg nie. Ek lewe eers vandat ek kan kommunikeer.